[['TOT U DIENS'], ['Vrae en Antwoorde'], ['Wie is GEP?'], ["Die Gauteng Enterprise Propeller (GEP) is 'n agentskap wat deur die Gautengse Provinsiale Regering ingestel is onder beskerming van die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, met 'n spesifieke mandaat om ondersteuning en ontwikkeling aan KMMO's in die provinsie Gauteng te verleen deur finansiële en niefinansiële maatreëls."]]